Cannes-rolprentfees 1971

  Cannes-rolprentfees 1971 

Datum 12-27 Mei 1971
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  25 in kompetisie
15 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Gimme Shelter
Afsluitingsfliek  The Married Couple of the Year Two (Les mariés de l'an II)
Palme d'Or  The Go-Between

Die 24ste Cannes-rolprentfees is van 12-27 Mei 1971 in Cannes, Frankryk, gehou. Die fees het hulde gebring aan Charlie Chaplin en aan hom die titel "kommandeur van die nasionale orde van die erelegioen" toegeken.[1][2] Die Palme d'Or is toegeken aan The Go-Between deur Joseph Losey.[3][4]

Die fees is geopen met Gimme Shelter – ’n dokumentêr oor die rockmusiekgroep The Rolling Stones deur David Maysles, Albert Maysles en Charlotte Zwerin – en afgesluit met The Married Couple of the Year Two (Les mariés de l'an II) deur Jean-Paul Rappeneau.[5][6] Die Franse aktrise Michèle Morgan was die president van die jurie.

  1. "1971: Tribute to Charlie Chaplin". festival-cannes.fr (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016.
  2. "25th Cannes Film Festival". ina.fr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2013. Besoek op 25 Mei 2017.
  3. "24ème Festival International du Film – Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019. Besoek op 6 Junie 2017.
  4. "1971 - Le Jury, Les Prix". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2016. Besoek op 25 Mei 2017.
  5. "From anecdote to legend". cannes.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2019. Besoek op 25 Mei 2017.
  6. "Charlie Chaplin Stole the Show at the 1971 Cannes Film Festival". nla.gov.au. Besoek op 25 Mei 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search